Of dit 'n verlowing, 'n spesiale geleentheid is of dalk sommer is die fotos sessie sommer net die spesiale geleentheid - kom join my vir 'n uur of twee en ons maak vir julle daardie wow herinneringe.